Pieter Kooij Music Competition / Musiekkompetisie 2019

It is once again Jan van Riebeeck High School’s privilege to host the Pieter Kooij Music Competition.  The school has identified the need for a competition for talented music pupils in the City Bowl and Southern Suburbs although it is open to all schools.  This year we are proudly hosting the competition for the 11th successive year!

We are saddened by the passing of Mr. Kooij, an ex-teacher of the school and a respected music personality, in 2018, but through his generous donation we are thrilled to keep the competition running for years to come.

The Pieter Kooij Trust will grant the prize money of R6 000 for the winner and R4 000 for the runner-up.

Download the entry form with all the necessary information with regards to the competition below.

The first round of the competition will take place on Saturday 24 August 2019 in Welgemeend on the Jan van Riebeeck High School grounds. The top pupils will then be invited to perform at the Gala evening on Saturday, 31 August 2019.  Further information will be forwarded to you once your entry form has been received.

Kindly complete theentry form and e-mail it to Mr. Geruan Geldenhuys (geruan.geldenhuys@janvanriebeeck.co.za) by FRIDAY, 31 MAY 2019.

Entry form may be downloaded here:
Pieter Kooij Entry form (2019)

Dis is vir Hoërskool Jan van Riebeeck ‘n voorreg om vir die 11de agtereenvolgende jaar die Pieter Kooij Musiekkompetisie aan te bied.  Die skool het ‘n behoefte by talentvolle musiekleerders in die stadskom en Suidelike voorstede vir so ‘n kompetisie geïdentifiseer, maar die kompetisie is wél oop vir deelnemers van alle ander skole.

Mnr Kooij, oud-onderwyser van die skool en gerespekteerde musiekpersoonlikheid, se afsterwe in 2018 was ’n groot slag, maar sy ruim donasie gee ons die geleentheid om vir nog vir verskeie jare die kompetisie voort te sit. Die Pieter Kooij Trust maak die prysgeld van R6 000 vir die wenner en R4 000 vir die naaswenner beskikbaar. Vind hieronder die inskrywingsvorm en al die nodige inligting wat betrekking hou tot die kompetisie.

Die uitdunrondte van die kompetisie vind op Saterdag, 24 Augustus 2019 in die Welgemeend te Hoërskool Jan van Riebeeck plaas. Die topleerders sal genooi word om op Saterdag, 31 Augustus 2019 by die gala-aand op te tree.  Verdere inligting sal met die ontvangs van u inskrywingsvorm deurgestuur word.

Voltooi asseblief die inskrywingsvorm en e-pos dit aan mnr Geruan Geldenhuys (geruan.geldenhuys@janvanriebeeck.co.za) teen Vrydag, 31 MEI 2019. 

Ons sien uit na u deelname en vertrou dat u hierdie projek gunstig sal oorweeg.

 Pieter Kooij Inskrywingsvorm (2019)