Johann Vos Musiek Kompetisie / Music Competition 2020

Please scroll down for English

Beste deelnemer/onderwyser

Dit is weer tyd vir leerders/studente om in te skryf vir die gesogte Johann Vos Musiekkompetisie. Dit is die 30ste jaar wat hierdie kompetisie deur mnr. Johann Vos, ‘n bekende prokureur en groot liefhebber van musiek, geborg word en deur die Hoërskool Bellville aangebied word in samewerking met die Hugo Lambrechts Musiek Trust. Ons voeg vanjaar ‘n opwindende nuwe ope kategorie by om die kompetisie se 30ste bestaansjaar te vier. Dit is vir pianiste tussen die ouderdom van 18-28 jaar. Ons prysgeld vir die ope kategorie word deur die Olive Lieberz fonds geborg. Baie dankie ook vir die bykomende Leon Hartshorne-pryse wat ook bygevoeg word om ons Piccolo- en Juniorblaas-afdelings tot hoër hoogtes te neem.

Gebruik hierdie skakel vir die inskrywingsvorm:

Piccolo-/Junior-/Seniorkategorieë

https://www.hsbellville.co.za/wp-content/uploads/2020/03/BHS-Johann-Vos-Musiek.pdf

Ope Kategorie

https://www.hsbellville.co.za/wp-content/uploads/2020/03/BHS-Johann-Vos-Musiek-Ope.pdf

Vind ook onder die Google-vorm indien u sou verkies om so in te skryf:

https://forms.gle/RJaYaFV1Y4f57ZnUA

Dear participant / teacher

It is once again time for learners/students to enter the prestigious Johann Vos Music Competition. This will be the 30th year that this competition will be sponsored by Mr. Johann Vos, a well-known lawyer and great lover of music. The competition will be presented by Bellville High School in collaboration with the Hugo Lambrechts Music Trust. We are adding an exciting new open category this year to celebrate the competition’s 30th anniversary. The new category is an open category for pianists between the ages of 18-28 years. Our prize money for the open category is sponsored by the Olive Lieberz foundation. We also appreciate the contribution of the Hugo Lambrechts Trust for the additional Leon Hartshorne prizes made available for the Piccolo and Junior Wind Sections.

Use this link for the entry form:

Piccolo/Junior and Senior Categories

https://www.hsbellville.co.za/wp-content/uploads/2020/03/BHS-Johann-Vos-Musiek.pdf

Open Category

https://www.hsbellville.co.za/wp-content/uploads/2020/03/BHS-Johann-Vos-Musiek-Ope.pdf

Google form: https://forms.gle/BRFwXFK7VDWC5aiR6